cccccccccccccccccccccccccccc
Opkomende Gebeure
vroue adv
Vroue Kamp - lees meer
manne adv
Manne Kamp - lees meer

Kontak inligting

Kontakpersoon: Carin Lategan

Posadres: Ontwaakte Hart Bedieninge
(vir aandag:Willem oor mannesake/Carin oor vrouesake of ons
albei oor enige iets anders)
Posbus 270
Dewetsdorp
9940

Tel nr : 051-436 7182

Faks nr: 051-436 7185

Sel nr : 082 5723 651

e-pos : carin@ontwaaktehart.co.za

NB: Geen berading sal per pos, per e-pos, per faks of telefonies gedoen word nie. Die plaaslike liggaam van Christus en gekwalifiseerde Christelike beraders, vervul na ons oordeel hierdie funksie die beste. Die berading van individue en egpare, vorm nie die fokus van die bediening wat die Here ons opgelê het nie.

 

-Inskrywingsvorms

Kliek gerus op die onderstaande om die inskrywingsvorms vir opkomende kampe of seminare af te laai:

Huwelikskamp - Junie 2010 - Amanzi
Geestelike Groeie kamp - Julie 2010 - Amanzi
Huwelikskamp - Julie 2010 - Amanzi
Vrouekamp - Augustus 2010 - Amanzi
Mannekamp inskrywingsvorms Mannekamp - September 2010 - Moolmanshoek
Mannekamp inskrywingsvorms Mannekamp - April 2011 - Moolmanshoek
Mannekamp inskrywingsvorms Huwelikskamp - Junie 2011 - Amanzi

 

-Roetekaarte

Kliek gerus op die onderstaande om die roetekaarte na die onderskeie kamp- of seminaarterreine af te laai:

Huwelikskamp - Junie 2010 - Amanzi
Geestelike Groeie kamp - Julie 2010 - Amanzi
Huwelikskamp - Julie 2010 - Amanzi
Vrouekamp - Augustus 2010 - Amanzi
Mannekamp - September 2010 - Moolmanshoek
Mannekamp - April 2011 - Moolmanshoek
Huwelikskamp - Junie 2011 - Amanzi

 

-Lyste van benodigdhede

Kliek gerus op die onderstaande om die lyste van benodigdhede (kit lists) vir die onderskeie kampe of seminare af te laai:

Huwelikskamp - Junie 2010 - Amanzi
Geestelike Groeie kamp - Julie 2010 - Amanzi
Huwelikskamp - Julie 2010 - Amanzi
Vrouekamp - Augustus 2010 - Amanzi
Vrouekamp lys van benodighede Mannekamp - September 2010 - Moolmanshoek
Vrouekamp lys van benodighede Mannekamp - April 2011 - Moolmanshoek
Huwelikskamp - Junie 2011 - Amanzi


 

- Plekke

Vir meer inligting oor die kampterreine en plekke wat vir die aanbied van die kampe of seminare gebruik word, gaan gerus met die onderstaande skakels na die volgende webwerwe:

- Amanzi Privaat Natuurreservaat
www.amanzigame.co.za

- Moolmanshoek Privaat Natuurreservaat
www.moolmanshoek.co.za

 

- Bedieninge

Vir meer inligting oor internasionale bedieninge waardeur ons lewens oor die afgelope aantal jare verryk is, gaan gerus met die onderstaande skakels na die volgende webwerwe:

- Ransomed Heart

Hierdie is die webwerf van John en Staci Eldredge wat baie handige materiaal bevat oor die geestelike lewens van manne, sowel as vroue. Hulle nuutste boek Love and War - Finding the Marriage You Dreamed Of (4. Huwelike: Aanbevole leesstof-John & Staci Eldredge) fokus op die huwelik.

www.ransomedheart.org

- Renovaré

Hierdie is die webwerf van die organisasie wat oorspronlik deur Richard Foster begin is. Bekende name soos dié van Dallas Willard, John Ortberg en James Bryan Smith (5. Geestelike Groei: Aanbevole leestof) word ook met die organisasie geassosieer. Renovaré fokus op geestelike groei en die vorming van dissipels van Jesus Christus. Die webwerf bevat nuttige materiaal oor die beoefening van geestelike dissiplines deur gelowiges deur die eeue.

www.renovare.org