cccccccccccccccccccccccccccc
Opkomende Gebeure
vroue adv
Vroue Kamp - lees meer
manne adv
Manne Kamp - lees meer

Welkom by ons,

Ontwaakte Hart Bedieninge fokus op die aanbied van geestelike groei geleenthede vir manne, vroue en huwelikspare. Hierdie geleenthede bestaan meestal uit die aanbied van kampe en seminare. Willem Lategan fasiliteer die mannekampe en -seminare, terwyl sy vrou Carin die vroue geleenthede aanbied. Hulle tree saam op tydens die huwelikskampe en -seminare, asook ander geestelike groei geleenthede.

Hou gerus hierdie tuisblad dop gedurende die volgende dae vir heelwat meer opwindende nuus oor die visie van die bediening, ‘n video oor die opkomende vrouekamp en meer biografiese inligting oor die aanbieders.

Intussen is daar baie interessante artikels en ander hulpbronne reeds geplaas. Lees gerus ook meer oor ons opkomende vroue- en mannekampe.

Wat is nuut:
 
Manne Artikel
Vroue Artikel
Huwelike Artikel

 

 
Vroue Kamp Video:
 
Kleiner video
Grootter video

 

 
Getuienisse:
 
Lee-Anne Barnard
Heilet Flemming
Caroline Stofile
Antoinette Holtzhauzen
Ilse Auld
Pieter Rheeder